Thabazimbi Grassnyers nuut in Thaba

Promosie Artikel

 

THABAZIMBI – Thabazimbi Grassnyers is nuut in Thabazimbi, maar hulle het jare se ondervinding deurdat Tbz gevoed gaan word vanaf Blitz Lawnmowers wat al 34 jaar bestaan in Rustenburg. Hoekom steeds so ver ry as jul hier in jul eie dorp ‘n tak het, net vir julle.

Hulle bied ‘n verskeidenheid van hoë kwaliteit produkte bv: grassnyers; ons hou die Professionele reeks grassnyers aan, die fabriek bestaan al meer as 50 jaar en is in Johannesburg geleë (die beste kwaliteit wat oor ‘n tydperk die goedkoopste onderhoud het), Randsnyers (brushcutters) ketting sae,hoe druk spuite en blasers; ons hou Stihl en Husqvarna produkte aan wat die beste op die mark is met meer bekostigbare produkte ook. Slashers is ook nou beskikbaar teen baie goeie pryse met onderdele en dienste beskikbaar. Tuinprodukte, Lasher se hele reeks asook gifstowwe vir die tuin en huishoudelike gebruik is beskikbaar. Swembad produkte soos HTH, pompe, pype en alles wat jy nodig het vir jou swembad. Sprinkel besproeiing produkte vir jou tuin, water pompe en boorgat pompe. Ons hou ook ‘n reeks konstruksie en vuurvegter produkte aan.

Thabazimbi Grassnyers nooi alle besighede, die publiek en tuindienste om te kom inloer om julle lewens makliker te maak. Ons produkte is van die hoogste gehalte.

Ons doel is om kwaliteit produkte teen mark verwante pryse na Thabazimbi en omgewing te bring met bygaande dienste en herstelwerk.

Vir meer inligting kan u ons webtuiste besoek by www.blitzlawnmowers.co.za of ons kontak by 073 829 7229 of kom besoek ons winkel by winkel no 3, Greenville Sentrun 149 van der Biljstraat in Thabazimbi .

 

Die vriendelike en hulpvaardige personeel van Thabazimbi Grassnyers. V.l.n.r: Riaan Koorts (Mede Eienaar), Rhyno Erasmus (Bestuurder van Blitz Lawnmowers in Rustenburg), Wikus Loots (Thabazimbi tak se bestuurder) en Jo Steyn (mede eienaar). Kom maak gerus ‘n draai.