Eerste Krieketspanne kompeteer

LS Koedoeskop se Eerste Krieketspan het op Dinsdag 7 Augustus teen LS Thabazimbi se Eerste Krieketspan te staan gekom. LS Thabazimbi wen die wedstryd. Op die foto is LS Koedoeskop se Eerste Krieketspan saam met hul afrigters, mnr Michael Karremaker (regs) en Attie Louw (links).