Bosveld Akademie Top 2 Leerlinge

Bosveld Akademie Privaat skool het hulle top 2 akademiese leerlinge aangewys. Die leerlinge spog almal met gemiddelde bo 75%. Agter  lnr: Marisna Frohlich 93,8%, Gerda Goosen 85,7%, Dewald van Rhyn 78,6%, Ockert Goosen 81,8%. Voor lnr: Juandre Barnard 83%, Johann Greyling 75%, Erik Snyman 80,4%, Rouxnette Boshoff 93,8%, Anica Goosen 81,8%.