42 Ding mee vir Skou kroon

THABAZIMBI – Die Thaba SuperSpar Mej Thabazimbi Skou 2012 is vir die vyfde agtereenvolgende jaar deur Ursula le Roux op Donderdagaand 26 Julie by die nuwe Trollope & Trophy Breeders saal aangebied.

Die gewilde kunstenaar, Adam Tas, het die kroningsgeleentheid behartig en het menige jong meisie se hart op hol gehad.

Volgens Ursula was dit ‘n rekordtal inskrywings vir die drie kategorieë en sien sy reeds uit na volgende jaar se kompetisie.

 

Die Mej Thabazimbi Skou 14-19 jaar wenners was, Claudine Robbertse – wenner (middel), Delcia Steenkamp – eerste prinses (regs) en Zhereé Havenga – tweede prinses (regs).