Proefstudente by HFM

Die sewe proefstudente tans by HFM, voor vlnr: Lorize van Wyngaardt (Geografie), Shirley Campbell (RTT, Eng) en Renate Malgas (Besigheidstudie, Biologie). Agter vlnr: Willem Hermann (Tegnologie), Celesti Kotzé (Engels), Suné Maré (EBW) en Lene-Mari Pitout (Tegnologie).