Huweliksklokke

Machiel en Jo-Christie Reinecke is op 11 Februarie 2012 in die huwelik bevestig te Riverside Castle, Pretoria. Machiel is die oudste seun van Machiel en Joan Reinecke en Jo-Christie is die enigste dogter van Bokkie en Ina Bronkhorst. Die egpaar vestig hulle tans op Thabazimbi.