Grant Khomo Week

Ludwich Pieterse en Jason Dye (afwesig) het vanaf 24-28 Junie aan die O/16 Noordvaalspan/Grant Khomo te Vereeniging deelgeneem.