Graad verwerf

Lezanne Snyman het in 2008 aan HFM gematrikuleer en ontvang haar Baccalaureus in Radiografie in Diagnostiek aan die Universiteit van Pretoria in 2012. Lezanne het haar interne jaar by Thabazimbi Provinsiale Hospitaal gedoen.