Akademie Week

Die rugbyspelers wat aan die O/18 Akademie week deelgeneem het, vlnr: Juan Evert, Danie Loots (o/kaptein), Carl van der Merwe en Muller Lategan.

WELLINGTON – Vier rugbyspelers van HFM het vanaf 27 Junie – 6 Julie die O/18 Akademie Week te Wellington bygewoon. Die spelers het ‘n oefenkamp voor die rugbyweek gehad. Hulle speel drie wedstryde waarvan hulle twee verloor en een gelykop speel, die uitslae is: Border 22-17, Sharks 39-29 en Pumas 19-19.