67 minute vir Raphutistad

Die Mandela-dag Tshepong Children’s Project personeel  het sop en broodjies as deel van hulle 67 minute vir Mandela by Raphuthistad vir omtrent honderd mense bedien.