Categorized | General

Weerlig tref woning – niks gered nie

Die magrietjies is die enigste getuienis van lewe nadat die grasdakwoning se dak aan die brand geslaan het nadat dit deur weerlig getref is.

NORTHAM – ‘n Grasdakwoning te Wildebeeslaagte by Northam is Vrydag 13 Januarie 2012 totaal in puin gelê nadat dit deur weerlig getref is.

Mnr Flip en me Gerda Ernst het aan Kwêvoël vertel dat hulle besig was om uit die huis te verhuis. Hul besittings was reeds uit die huis na die aangrensende motorhuis verwyder om plek te maak vir die nuwe inwoner. ‘n Donderstorm het die middag opgesteek en weerlig het die grasdakhuis getref.

Skade beloop sowat R300 000. Niks kon gered word nie en al hulle besittings wat in die garage was het saam met die huis uitgebrand.

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Marakele Land Rovers Oesfees Kransberge Paragliding Kumba Nationals Thabazimbi Vloed 14.gif Thabazimbi Vloed 13.gif Sweef Thabazimbi Vloed 27.gif Olifant

Weather Forecast

May 18, 2012, 6:03 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 4°C
humidity: 44%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools