MAKOPPA – Strewe VLU tak het 2011 afgesluit met ‘n heerlike saamkuier.
Annette Botha van die Suikergilde het ‘n demonstrasie om kolwyntjies vir Kersfees te versier, aangebied.
Die eerste vergadering vind plaas op Dinsdag 24 Januarie te Makoppa Kerksaal. Almal is welkom.


