Categorized | General, Top Stories

Senior burger ry in taxi vas

Die taxi wat op sy sy gerol het (hooffoto) nadat dit 'n Toyota Condor getref het. Die ongeluk het op die hoek van Bergstraat en Vierdelaan plaasgevind.

THABAZIMBI – ‘n Motorongeluk tussen twee voertuie het op Woensdagoggend 7 Desember omstreeks 11:00 op die hoek van Vierdelaan en Bergstraat plaasgevind.

Die bestuurder van ‘n rooi Toyota Condor het volgens Thabazimbi Polisie nie gestop by die stopstraat nie en sodoende voor ‘n aankomende taxi, wat 14 passasiers vervoer het, ingery.

Die taxi was onderweg van Eerstelaan af na die sentrale besigheidsentrum en het met die impak op sy sy geval en afgeskuur tot by Sesdelaan. Die insittendes het slegs ligte beserings en is almal na Thabazimbi Staatshospitaal vervoer. Die bestuurder van die Toyota Condor, ‘n senior burger van Thabazimbi, is ook met ligte beserings opgeneem.

‘n Saak van Roekelose en Nalatige bestuur is teen die bestuurder van die Toyota Condor geopen.

Toyota Condor

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thabazimbi Vloed 45.gif Thabazimbi Vloed 30.gif Golf Thabazimbi Vloed 18.gif Marakele Waterberge Dewside beer Marakele Eko roete SDC12104

Weather Forecast

May 18, 2012, 5:49 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 4°C
humidity: 44%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools