Categorized | Sport

Nuwe rekord vir Northam Platinum Hengelklub

NORTHAM – Northam Platinum Hengelklub het die naweek van 17 Desember hulle maandelikse kompetisie gehou. Daar was geen tekort aan vis nie, en het hulle baie goed gebyt. Daar is gedurende die 24 uur wat die kompetisie geduur het amper 1000 visse gevang. Die wenners is bepaal deur die meeste punte wat behaal is vir die kompetisie deur elke afdeling, naamlik: Seniors, Dames, Juniors en penkoppe. Die meeste punte is behaal deur Tokkie Burger wat 62 vis met ‘n massa van79.34Kg. Dit het hom dan ook 1413.4 punte besorg wat dan ‘n nuwe klub rekord is. Die grootste karp is deur  Jacques Cunningham gevang en het 2,83Kg geweeg. Theuns Botha het die grootste baber gevang met ‘n massa van 6,7Kg. Die wenners is as volg: Seniors: Tokkie Burger eersteplek, Theuns Botha tweedeplek en Johan Niemann derdeplek. Dames: Martie Murry eersteplek, Vlooi van Greunen tweedeplek en Judith Pretorius derdeplek. Juniors: Juan Evert eersteplek, Johan Niemann Jnr tweedeplek en Japie Minaar derdeplek. Penkoppe: Juan de Bruyn eersteplek, Maggie Otto tweedeplek en Jo-Ann Venter derdeplek.

Die wenners van die maandelikse Hengelkompetisie te Northam voor vlnr: Juan de Bruyn, Jo-Ann Venter, Maggie Otto, Martie Murry en Judith Pretorius. Middel vlnr: Vlooi van Greunen, Tokkie Burger, Juan Evert en Theuns Botha. Agter vlnr: Johan Niemann en Japie Minaar.

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thabazimbi Vloed 13.gif Landbou Marakele Land Rovers Thabazimbi Vloed 35.gif Harleys Thabazimbi Vloed 8.gif Landbou Kudu Quad Run Kransberg water poel

Weather Forecast

May 18, 2012, 5:40 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 4°C
humidity: 44%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools