Categorized | Agriculture, General

DLU sluit jaar af met prysuitdeling

Druckus Vorster, Voorsitter: Saamwerk, het die trofee ontvang vir die vereniging wat hulle lede geld eerste klaar betaal het, en ook die trofee vir die Mees Aktiewe Boere Vereniging. Hier oorhandig Joggie van Brugen en Anneke du Plessis die trofee.

THABAZIMBI – Die jaarlikse funksie van die Distriks Landbou Unie is op 24 November te Thabazimbi Skietbaan gehou.

Boere van die omgewing word aan die einde van die jaar beloon vir hulle harde werk wat hulle deur die loop van die jaar insit. Met die uitdeling van die trofee was dit duidelik dat die boere skouer aan die wiel moes sit om in aanmerking te kom vir die trofee. Na die trofeë afgehandel is, is daar heerlik saam gekuier en weggelê aan die smaaklike ete.

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thabazimbi Vloed 22.gif Harvard formasie Kransberge Thabazimbi Vloed 32.gif Lugvertonings Thabazimbi                                Kudu Quad Run Marakele

Weather Forecast

May 18, 2012, 5:26 am
Clear
Clear
9°C
real feel: 5°C
humidity: 39%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools