Categorized | Agriculture, General

Hannelie, Jakkie en Liz tydens die buitengewone VLU-tema.

VLU sluit jaar afTHABAZIMBI – Die VLU-Thabazimbi tak het op Woensdag 23 November hul jaarafsluiting by ‘n plaaslike restaurant gehou.

Hul buitengewone tema vir die saamtrek was “Grafsteensangers”, wat groot pret tot gevolg gehad het. Die lede het die tema verder geneem en ook na ‘n DVD van dié gewilde kunstenaar gekyk, ‘n bietjie karaoke gedoen en saam geskaterlag en heerlik gekuier en later geskenkies uitgedeel. Die nuwe bestuur vir 2012 is ook tydens die jaarafsluiting gekies.

Almal sien uit na die nuwe jaar en nooi graag alle belangstellende dames om by die tak aan te sluit. Kontak Liz van Tonder by 084 436 4429 vir meer inligting.

Maria en Marietjie die “Grafsteensangers”, tydens die VLU-Thabazimbi tak se jaarafsluiting.

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Sweef Thabazimbi Vloed 8.gif Potjiekoskompetisie Landbou Thabazimbi Vloed 30.gif 4x4 Harvard formasie Paragliding Kumba Nationals Paragliding Kumba Nationals

Weather Forecast

May 18, 2012, 5:05 am
Clear
Clear
7°C
real feel: 5°C
humidity: 44%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

February 2012
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
272829  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools