Categorized | Agriculture, Entertainment

VLU bring Hawaii na Swartklip

Hawaii op Swartklip, voor vlnr: Sandra Janecke, Sonya Venter, Cilea Goosen, Rene Laas en Annatjie Dreyer. Middel vlnr: Ursula Joubert, Chantell Steynberg, Bianca Conradie, Mari Meintjes en Amanda Meintjes. Agter vlnr: Marcia Botha, Hannetjie du Plessis en Dina Smith.

SWARTKLIP – Die Northam VLU-tak het op Donderdag 17 November 2011 hul jaarafsluiting op plesierige wyse in en om die swembad van Sonya Venter gehou.

Terwyl daar geteug is aan verfrissende drankies, is die huishoudelike sake afgehandel, en die nuwe bestuur vir 2012 gekies. Elke dame het ‘n piekniekmandjie gebring, wat dan uitgeruil is, en kersgeskenke is uitgedeel. Die gelukkige wenner van die SAVLU Resepteboek is ook getrek, en daarna het die dames in die water baljaar. Die dames is vol ywer om in die komende vakansie hul kompetisie-artikels te voltooi, wat met die Januarie-vergadering ingehandig moet word. Vir meer inligting aangaande Northam VLU, skakel of sms Mari Meintjes 0820864915.

Comments are closed.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thaba sterio Thabazimbi Vloed 19.gif Jaggeweerskiet Thabazimbi Expo.jpg Cropsray SDC12103 Hollandse Karnaval Prinsedans Thabazimbi Vloed 15.gif Dewside beer Jabulani - Piekniek hou

Weather Forecast

May 18, 2012, 5:01 am
Clear
Clear
7°C
real feel: 5°C
humidity: 44%
wind speed: 2 m/s WNW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

January 2012
M T W T F S S
« Nov   Feb »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools