Categorized | Letters

Ons lesers skryf – Pieter en die ander Kwêvoëls

‘n Hartlike bedanking van Northam VLU ( en nou ook die nuutgestigte Northam Solidariteit Helpende Hand-tak), vir die stiptelike plasings van ons berigte. Ook vir die spesifieke plasing op bladsy 3. Dit maak my ou rumatiekhande se werk soveel ligter as ek 3kopieë se berigte elke maand moet uitknip. Bl 3 van die Kwevoel behoort 1 keer per maand aan Northam! Ek sal eendag vir jul kom wys wat doen ons met die berigte.

Ek het die bul by die horings gepak, en bogenoemde tak op Northam gestig. As voorsitster is dit ‘n geweldige uitdaging om armoede aan te spreek, waar begin ‘n mens? My bestuur bestaan hoofsaaklik uit VLU-dames, en ons sal sover moontlik die berigte gesamentlik plaas. Byvoorbaat dank vir die plasing.

Weereens ‘n groot dankie, en ek bid jul ‘n mooi week toe.

Groete,
Mari Meintjes – Skakelbeampte – Northam VLU

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Renosters Thabazimbi Vloed 9.gif Thabazimbi Vloed 37.gif          Bokafslag by Thabazimbi Expo 2007                      Landbou Kransberge                                4x4 Waterberglodge

Weather Forecast

February 8, 2012, 10:45 am
Mostly sunny
Mostly sunny
27°C
real feel: 33°C
humidity: 65%
wind speed: 2 m/s ESE
sunrise: 5:52
sunset: 18:57
Forecast February 8, 2012
day
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
32°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 3 m/s
Forecast February 9, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
32°C
wind speed: 2 m/s N
wind gusts: 3 m/s
More forecast...
 

Archives

 

August 2010
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools