Categorized | Sport

Platina Spesialiste Klub

SETARIA – Die afgelope naweek het die duiwe vanaf Bloemfontein gevlieg en met die koue en die sneeu in die Kaap en die wind van agter het die duiwe redelik vinnig by hulle hokke uitgekom.

Baie geluk aan Eagle Flight van BRT en Two Tanks van WPK wat onderskeidelik die Jaaroud en Ope wedvlugte wen. Waar is die manne van Thabazimbi en Bosveld, ek hoor die boere van Brits en Rustenburg adverteer eiertjies as julle belang stel.

Uitslae Jaaroud
Wenspoed: 1335mpm
Eagle Flight BRT 1, 3
Eagle Flight C BRT: 2
Eagle Flight B BRT: 4
Sneddon Lofts Mooinooi: 5
Kitty Gerber A BRT: 6
Oosies Bravehearts Mooinooi: 7
Louwtjie Fourie B BRT: 8
Cattrysse Hokke BRT: 9
Going for Gold Mooinooi: 10, 15
Johan Jocobs Mooinooi: 11, 12
Sherminator Hokke Mooinooi: 13
George Verwey A BRT: 14
Kitty Gerber B BRT: 16
K Breytenbach A TBZ: 17
C. Breytenbach A TBZ: 18
E.B. Joubert A RPK: 19
Entres Pirates Mooinooi: 20

Opewedvlug
Wenspoed: 1339mpm
Two Tanks A WPK: 1
Johan & Eliane RPK: 2
Louis van Zyl WPK: 3
Boet de Beer RSWK: 4, 11
E.B. Joubert A RSWK: 5, 9
Two Tanks B: 10
Uitkyk hokke B: WPK: 12
E.B. Joubert B RPK: 13
Mawala Hokke Bosveld: 14
Blou Bul Hokke A RSWK: 15, 16
Manie Brummer B RSWK: 17
Neels Lourens RPK: 18
Hannes Meyer Bosveld: 19
Eagle Flight B BRT: 20

Leave a Reply

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Harvard formasie Paragliding Kumba Nationals Thabazimbi Vloed 15.gif Marakele Land Rovers Dewside beer Thabazimbi Vloed 29.gif Thabazimbi Vloed 34.gif 4x4 Golf

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031