Categorized | Letters

Ons lesers skryf – Anti-Dieremishandeling

Ek is ook ’n Yorkie teler en weet presies wie die persoon is wat aangeval word in verlede week, 16 Julie se brief, want ons almal het Nikita gesoek. Ek het haar nog die Saterdag voor sy weggeraak het vertroetel. Sy was pragtig!

Ek kom op ’n gereelde basis by Kaaitjie, want ons gebruik mekaar se reuntjies vir teel doeleindes. Ek kan met eerlikheid sê dat sy van die mooiste hondjies het in Thabazimbi. Nie een van haar honde is verwaarloos of ondervoed nie en sy verdien nie die beskuldigings wat teen haar gebruik is nie.

Dit is beslis nie ’n aangename gevoel wanneer een van jou honde-kinders wegraak nie en ek is dankbaar dat Nikita weer veilig by haar huis is.

Elsabe van der Merwe

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Landbouskou Golf Sweef          Bokafslag by Thabazimbi Expo 2007                      Kudu Quad Run Landbou Jabulani - Piekniek hou Kransberge Paragliding Kumba Nationals

Weather Forecast

February 8, 2012, 8:07 am
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
20°C
real feel: 19°C
humidity: 82%
wind speed: 2 m/s N
sunrise: 5:52
sunset: 18:57
Forecast February 8, 2012
day
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
32°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast February 9, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
32°C
wind speed: 2 m/s N
wind gusts: 3 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools