Categorized | General

Goeie Nuus! – Stigting van Thabazimbi Animal Rescue (“TAR”)

’n Niewinsgewende organisasie, Thabazimbi Animal Rescue, het hul stigtingsvergadering op Woensdag 21 Julie gehad.

Die organisasie wil hom beywer om na die belange van alle verwaarloosde en mishandelde diere in Thabazimbi om te sien. Enige belangstelling wat op enige manier wil help of betrokke wil raak, kan gerus die voorsitter, Annelie Pelser (sel 082 651 5464) of Tania Campbell (sel 083 885 6487) kontak.

Hierdie organisasie sal met die samewerking en hulp van albei plaaslike veearts praktyke bedryf word en by albei praktyke is daar reeds rekeninge geopen sodat enige iemand wat graag ’n geldelike bydrae wil maak vir die behandeling en versorging van siek diere ’n bedrag kan inbetaal in bogenoemde rekeninge van die Thabazimbi Animal Rescue (TAR).

Sonder die ondersteuning van die plaaslike gemeenskap kan hierdie projek nie slaag nie en ons nooi elkeen om betrokke te raak.

Wil graag hul logo of embleem ook by hê in swart en wit.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Olifant Paragliding Kumba Nationals Thabazimbi skole 4x4 Zebras Kudu Quad Run Visvang Landbou koedoedrolspoeg_expo_2007.jpg

Weather Forecast

February 8, 2012, 8:11 am
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
20°C
real feel: 19°C
humidity: 82%
wind speed: 2 m/s N
sunrise: 5:52
sunset: 18:57
Forecast February 8, 2012
day
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
32°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast February 9, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
32°C
wind speed: 2 m/s N
wind gusts: 3 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools