Die jaaroud wedvlug wat op 18 Julie vanaf Bloemfontein gevlieg is word gewen deur N.J. Geldenhuys. Mawala Hokke het die ope wedvlug gewen.
Volledige uitslae is as volg.
Jaaroud wedvlug:
Aantal Duiwe: 81
Wenspoed: 1294.0040
N.J. Geldenhuys A: 1, 3, 7, 8, 12, 16, 25, 27
N.J. Geldenhuys B (Travel Lodge): 2, 15, 17, 18, 29
Hannes Meyer A: 6, 14
Hannes Meyer B: 5
M&M Hokke A (S.J. Drilling): 9, 10, 13, 20, 21, 30
M&M Hokke B ( S.J, Drilling): 4, 11, 23, 24, 28
Pieta Hokke: 19
Grobler Hokke A: 22
Mawala Hokke: 26
Ope wedvlug
Aantal duiwe: 89
Wenspoed: 1318.3196mpm
N.J. Geldenhuys A: 7, 8, 15, 16, 17, 24
Mawala Hokke: 1, 3, 10
Hannes Meyer A: 2, 20
Hannes Meyer B: 30
M&M Hokke A (S.J. Drilling): 4, 5, 6, 13, 18
M&M Hokke B (S.J. Drilling): 14, 25, 28
Grobler Hokke A: 9, 11, 12, 21, 22, 23, 27, 29
Grobler Hokke B: 19, 26

