Categorized | General

Koekversiering by VLU

Die verjaarsdag dames vir Julie is vlnr Martie Stander, Marietjie van die Merwe en Jakkie Vos. Martie verlaat ook die tak eersdaags aangesien hulle na Roodepoort verhuis en die ander lede neem met ‘n swaar hart afskeid van haar.

THABAZIMBI – Tydens die VLU Thabazimbi se maandvergadering by die AP Kerksaal het Annette Botha van Thaba Superspar bakery, die jyunere kunsies van koekversiering aan die dames demonstreer. Sy het gewys hoe maklik dit is om ‘n Mickey Mouse koek te maak. Die tak hou op 12 Augustus ‘n lentetee by die AP Kerksaal om 10:00 ter ere van Marie Steenekamp wat betrokke is by so baie gemeenskapsprojekte in Thabazimbi. Sy word vereer as Thabazimbi se eie vrou van die jaar en die fondse wat ingesamel word sal geskenk word aan Huis Immergroen. Die oggend beloof  ‘n baie opwindende en vol program met onder andere Tessa van Wijk, Trauma berader as spreker en Jesse Lang as gaskunstenaar. Daar is ook vele uitstaltafels en heerlike verversings. ‘n Beroep word op die dames gedoen om deel van die lente tee te wees en sodoende ‘n bydrae te lewer vir die befondsing van Huis Immergroen. Om ‘n uitstaltafel te bespreek kan Liz van Tonder gekontak word by 0844364429.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Visvang SDC12115 Euro Chopper Thabazimbi skole Thabazimbi Boogklub Jeep op Bakkerspas Lugvertonings Jeep op Bakkerspas SDC12126

Weather Forecast

May 18, 2012, 4:22 am
Clear
Clear
5°C
real feel: 8°C
humidity: 71%
wind speed: 0 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools