Categorized | General

Getroue VLU lid ontvang haar 40 jaar knopie

Marie du Buys wat haar 40 jaar knopie ontvang het tydens die VLU Noord kongres.

THABAZIMBI – Marie du Buys het onlangs by die VLU Noord kongres haar 40 jaar knopie ontvang . Sy is op 6 Februarie 1942 in Florida gebore. Tydens haar studente dae het sy betrokke geraak by die VLU. In 1964 tree sy in die huwelik met Albert du Buys. Uit die huwelik word drie dogters en ‘n seun gebore. Sy word verder geseën met kleinkinders. In 1974 begin hulle ‘n melkery in Carletonville en sy bedryf ‘n winkel op die plaas waar die melk vanaf versprei word. Sy raak ook weer betrokke by die VLU. In 1999 verhuis sy en Albert na Thabazimbi waar sy twee sitrusplase in ‘n suksesvolle saaiboerdery omskep het. Buiten haar betrokkenheid by die dagboerdery, hou sy haar ook besig met tuinwerk, kunsnaaldwerk en skilder. Sy het ook ‘n aktiewe belanstelling in klassieke musiek,lees en gemeenskapswerk, daarby saam is sy ook lief vir kook, onthaal en om tyd saam met haar gesin deur te bring. Deur al die jare het dit vir haar ‘n plesier gebly om deel te wees van die VLU.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thabazimbi Vloed 14.gif Marakele 4x4 Sweef Vloede 'n Band by die 2007 Thabazimbi Expo Miswolke oor Thabazimbi Golf Harleys

Weather Forecast

May 18, 2012, 4:21 am
Clear
Clear
5°C
real feel: 8°C
humidity: 71%
wind speed: 0 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools