Archive | July 9th, 2010

Thaba Spesialiste Klub

Die afgelope naweek is die duiweboere ’n les geleer van hoe ’n persoon nederig, behulpsaam, vriendelik en tog op die hoogste vlak in ons sport kan deel neem. Die 72 jarige oom wat al vir jare die lede in Thabazimbi bystaan met raad en daad, Oom Tonie Heyneke, het die afgelope naweek al twee wedvlugte van Bultfontein gewen. Hy beklee ook op hierdie stadium die tweede plek op die punte leer.

Die uitslae is soos volg:

Jaar oudwedvlug:
Tonie Heyneke: 1, 2, 5, 7, 8, 14, 30
N&B Oelofse: 3, 6, 10, 20, 21
A.D. Erasmus: 4, 12, 22, 25
A. Vorster: 9, 16, 18, 19, 23, 24
F. Matthee: 11, 17
Reyneke Hokke: 13, 26, 27, 29
Joubie Lofts: 15, 28

Ope Wedvlug:
Tonie Heyneke: 1, 15, 20
Joubie Lofts: 2, 21
N&B Oelofse: 3, 4, 7, 10, 12, 16
A.Vorster: 5, 6, 18, 22, 24, 28
A.D. Erasmus: 8, 9, 11, 14, 25, 29, 30
Reyneke Hokke: 13, 17, 19, 23, 27
F. Matthee: 26

Posted in Sport0 Comments

Week 28 – 9 July 2010

Week 28 – 9 July 2010

Posted in Download0 Comments

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Oesfees Thabazimbi Vloed 7.gif Harley groep Lugvertonings Marakele Eko roete                    4x4 Wildsritte in Thabazimbi            Angasii uitkyktoring Jabulani - Piekniek hou Thabazimbi Vloed 39.gif

Weather Forecast

May 18, 2012, 4:16 am
Clear
Clear
5°C
real feel: 8°C
humidity: 71%
wind speed: 0 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2010
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools