JOHANNESBURG – Die derde reeks van die gewilde Supersterre sang-kompetisieprogram op SABC 2 sal vanaf 19 Maart 2010 op Vrydagaande om 19:30 uitgesaai word.
Oudisies vir die reeks het reeds vroeg vanjaar by Carnival City afgeskop met talle hoopvolles wat liedjies vanaf die Supersterre CD 1 en 2 moes voorberei en voor ‘n paneel beoordelaars optree.
‘n Besonderse talentvolle sanger van Thabazimbi, Danie Prinsloo (24jr), het op 30 Januarie tydens die oudisie by die Big Top Arena by Carnival City deurgedring tot die Top 150 semi-finaliste. Danie is ‘n bekende gesig in Thabazimbi en sy sangtalent het hom in 2007 die Idols titel van die plaaslike Landbouskou laat verower.
Danie, ‘n inwoner van Thabazimbi vanaf 2004 studeer tans argitektuur en ingenieurswese, maar beskou sy sang as ‘n passie en sien uit na die uitdunne op 12 Februarie wanneer die Top 10 tydens die finale oudisies gekies sal word.


Hi
I was a finalist in the top 150 and did not make it further. I am a little disappointed about how they chose the top 77 and down. I feel like they just didn’t bother to look at the finalists who were numbered 100 – 120. There was this one singer, Francois van Rensburg who was the best of all the singers…but he did not get chosen as his number was 119. Maybe I sound like a bad loser but Im not. Im just disappointed.
I was also one of the 150 who didn’t make it. It is sad to not make it. Can anyone tell me what they were looking for. I still don’t know. They should maybe do it a little different by not letting people travel so far. My suggestion is that they should choose their 150, let those from the Cape do the final auditions in Cape Town, choose the top 3 out of those and do the same with the people from the other provinces. once they have their top 12 or so, then work with them. Anyhow, If you’re good and you stay in the market and never give up your dream, you’ll eventually make it. Never give up. I sang Nicolus Louw’s song and think that it was the wrong choice. Everybody sang ballads. We all have the same dream. Pursue it!!!
My dogter Natasha viljoen was al drie keer n semi-finalis op supersterre en ek moet se dat ek nog nie een keer gesien het dat dit n onregverdige beoordeling was nie. Elke finalis het tonne talent en Natasha weet dit maar gaan elke keer terug. Sy is nou 17jaar oud en haar woorde is dat hulle nog moeg sal word vir haar gesig want eendag sal sy by die top uitkom. Elke persoon wat daar deelneem het so baie talent maar ongelukkig kan die beoordelaars nie almal kies nie. Natasha was een van die top 77 en ek is bly ek was nie n beoordelaar nie. Hou vas en probeer weer want jy het talent. Dankie Patricia vir wat jy doen.
Danie my kind,”I KNOW YOUVE GOT WHAT IT TAKES,maar toemaar volgende jaar wys jy hulle hoe lyk ‘n SUPER-SUPERSTER,MOENIE OPGEE JY IS GREAT,EN EK GLO “YOU HAVE DONE THABA PROUD!!!
WHA!!!!!!
Dankie Patricia vir weereens die geleentheid wat jy vir opkomende sterre geskep het om hul talent ten toon te stel.Volgens my seun Ruan(wat omtrent 12de was) was die kompetisie besonder sterk en het hy dit regtig geniet.Dalk is daar `n Super Nova??.Ons kan nie wag om die Super Sterre op tv te volg nie.Voorspoed .Rudi.
hi
My naam is natalie beukes ek is 15 jaar oud my verjaarsdag is die 26 aug ek is gebore in 1996.Kan julle asseblief vir my n inskryfwings vorm,email dit asseblief vir my.
Groete:Natalie Beukes