Archive | October 30th, 2009

Mmebane chairman critisizes Municipality

Hennie Pauw
THABAZIMBI – With true loyalty to his town and its residents, but less so for the Thabazimbi Municipality, Sam Mamuno, chairperson of the Mmebane Chamber of Commerce, accused the Municipality of nepotism, corruption and incompetence at a meeting of the Thabazimbi Chairpersons Forum on Thursday 15 October.
According to Mamuno he is less concerned about who the president of the country is than who the president of Thabazimbi is. “My parliament is in Thabazimbi”, Mamuno said.
Without mincing matters he said that the running of Thabazimbi was deteriorating by the day and that one day residents will wake up without any water or electricity. He referred to workers toy-toying without taking cognisance of who pays their salaries as well as to the disappearance of R3,6m from municipal coffers.
He complained about nepotism (only three surnames on the staff pay roll) at the Municipality and the fact that people are taken from the street and appointed as managers. He referred to the incompetent contractors appointed to do the paving of sidewalks in Thabazimbi and to monies that are paid for contracts with jobs being left uncompleted.
The biggest joke was the approval of the budget in June this year. This comprehensive document, Mamuno claims, was not seen, never mind studied, by most councillors for more than three minutes before the meeting.
Chairman of the Thabazimbi Chairpersons Forum (TCF), Jan Viljoen, gave a summary of the huge efforts put in by members of the TCF  to negotiate with, and monitor the workings of, the Municipality. This organisation, along with all the organisations it represents, has left no stone unturned to make sure that the interests of ratepayers were well represented and that public input materialized.
The TCF is an umbrella organisation for representative organisations throughout the district, including business chambers, ratepayers and farmers. The TCF consists of the chairpersons of these various organisations.
Viljoen referred to property rates 6 times higher than the rest of Limpopo, to budgets that do not measure up to a single financial principal, to interdicts obtained against the cutting of services and disputes declared against the Municipality.
Viljoen also mentioned the Report of the Auditor General on the Thabazimbi Municipality’s 2007/8 book year. Almost every section had items worth millions of rands which were unexplained or without proof. No proper asset register exists and R26m worth of tender procedures could not be verified administratively, to name but a few. There is also concern about the Municipalality cashing in a R4m investment due to cashflow problems.
However, according to Viljoen, some progress has been made after 11 meetings with the Municipality. Currently the municipal accounts of residents are credited, an acknowledgement that the R0,0085/R tariff during the 2008/9 financial year, was incorrectly determined.
Unfortunatedly progress was derailed this week, when a very important meeting, which was supposed to take place on 27 October between the TCF and Municipality, did not take place. It appeared that the Mayor had not diarized the meeting. Also, the funeral arrangements for a councillor who passed away last week took up most of the time of councillors and officials.

Posted in General0 Comments

Krediete op belastingrekenings

Hennie Pauw
THABAZIMBI – Die dispuut wat die Thabazimbi Voorsitters Forum (TVF) teen die Munisipaliteit verklaar het, het vrugte begin afwerp nadat krediete ten opsigte van eiendomsbelasting op die Oktober munisipale rekeninge voorgekom het.
Die kredietaanpassings op rekeninge spruit uit ‘n dispuut wat teen die Munisipaliteit verklaar is ten opsigte van die eiendomsbelasting vir die boekjaar 2008/9, lui ‘n persverklaring deur die Thabazimbi Belasting Betalersvereniging (TBBV).
Na baie onderhandelings en vergaderings tussen die TVF en die Munisipaliteit het laasgenoemde daartoe ingestem om krediete te gee op rekeninge van diegene wat te veel betaal het en die skuldaanskrywings van ander (wat die ou tarief betaal het) te verwyder.
In die onderhandeling is daar besluit dat belastingbetalers tussen Julie en Desember 2008 aangeslaan is op die tarief wat die eerste helfte van die jaar van toepassing was en nie R0,0085/R soos wel gehef is nie. Vir die tydperk Jan ’09 tot Junie ’09 was ‘n tarief van R0,00175/R betaalbaar.
Ongelukkig is nie alle belastingbetalers se krediete al bygewerk nie, maar, volgens die Munisipale Bestuurder behoort alle rekeninge teen November reggestel te wees.
Dit blyk egter dat die regstellings ten opsigte van rente, finale aanmanings en heraansluitingsfooie nog aandag moet geniet. Die TBBV en TVF is tans besig om ondersoek in te stel na die beginsel van krediete ten opsigte van hierdie aspekte.
Volgens Gert Snyman, voorsitter van die TBBV, bedank sy organisasie dié lede wat aangesluit het by die vereniging, wat dit die mandaat gee om op te tree. Ongelukkig is die ledetal nog nie so sterk as wat dit kan wees nie. Hoewel slegs ‘n klein persentasie van dorpenaars aangesluit het, trek almal voordeel uit die onderhandelinge met die Munisipaliteit, sê Snyman.
Hy sê dat hoewel die TBBV maar bietjie langer as ‘n jaar bestaan, is daar reeds heelwat vermag. So is daar pas geslaag om groot besparings vir plaaslike huishoudings teweeg te bring. Hoe meer mense aansluit hoe groter impak kan daar gemaak word in onderhandelinge met die Munisipaliteit. Daar is verdere knelpunte en nog ‘n dispuut op die tafel, wat ook besparing kan meebring, maar die ondersteuning van inwoners word vereis.
Volgens Snyman sal alle lede op hoogte gehou word van vordering wat gemaak word ten opsigte van krediete op die rekeninge.

Musiekfees en gholf ten bate van Anfa-fonds

THABAZIMBI – Die Thabazimbi Gholfklub gaan op Saterdag 7 November ‘n jolige putjie bykry wanneer die JRA Musiekfees ten bate van Fanie en Anita, die twee slagoffertjies van ‘n motorongeluk in Augustus waarin beide ‘n ledemaat verloor het, aangebied word.
Dié fees wat met sangers soos Heinz Winckler en Wicus van der Merwe spog begin omstreeks 08:00 met ‘n “4 Ball best ball” gholfdag waaraan vier spelers per span deelneem. Die kostes beloop R300 per speler wat die toegang vir die musiekfees insluit. Die musiekfees skop om 17:00 af met opkomende kunstenaars en DJ’s, die biertuin sal die dors les, terwyl hope kosstalletjies beskikbaar is en springkastele om die jongspan te  vermaak. Die ingang vir die musiekfees beloop R100 per persoon. Al die fondse wat deur die dag geïn word, gaan vir Fanie en Anita se fonds, beter bekend as die Anfa fonds. Vir kaartjies en Anfa fonds besonderhede, besoek Jordaan, Retief en Assosiate Rekenmeesters en Belasting praktisyns te Elandstraat 5 of skakel Elrina by 082 578 6529 of Gereldine by 014 777 2170 vir meer inligting oor borgskapopsies en kaartjieverkope. Almal word hartlik uitgenooi om die besondere fees by te woon.

Posted in Entertainment0 Comments

Nuwe stem oor Thaba radiogolwe

THABAZIMBI – ‘n Nuwe stem gaan van Saterdagmiddag 31 Oktober tussen 14:00 en 15:00 die klankgolwe van ons plaaslike radiostasie bestyg.
André de Beer, beter bekend as Tjaart in sy Hoërskool Frikkie Meyer-dae, gaan Saterdag met die ‘groot’ rugby as kommentator by Thaba Stereo die rugby uitsaai.  André, oorspronklik van Thabazimbi, tans van Pretoria, se planne is om weer Thabazimbi sy tuiste te maak. Hy het die afgelope tyd as kommentator by Radio Pretoria uitgesaai en sal voorlopig op Thaba Stereo sport op Saterdagmiddae uitsaai. Met die ‘groot’ rugby Saterdagmiddag sal hy baie objektief wees alhoewel hy ‘n groot blou bul ondersteuner is. André verseker luisteraars dat hy albei kante van die grens sal uitsaai.

Besigheidslui bring hofaansoek teen afhaal van advertensies

Hennie Pauw
THABAZIMBI – Ongelukkige sakelui het op Vrydag 23 Oktober ‘n hofaansoek gebring, wat, indien dit slaag, die Munisipaliteit sal verbied om voort te gaan met ‘n proses om advertensieborde langs paaie te verwyder. Die borde wat verwyder is, sal moet teruggeplaas word.
Die Kwêvoël het onlangs berig oor ‘n aantal vergaderings wat deur die Munisipaliteit belê is met sakelui oor die advertensieborde. Die poging was om dit ‘n inklusiewe proses te maak, met alle rolspelers wat aan die proses deelneem.
Die doel van die proses was om die dorp op te ruim, om die borde te wettig en beter te reguleer, en ‘n netjieser voorkoms vir die dorp te bewerkstellig.
Volgens die beswaarmakers se prokureur, mnr Gerrie Raubenheimer, word die Munisipaliteit in die hofaansoek van “spoliasie” beskuldig, wat beteken dat ‘n persoon van sy besit of beheer ontneem word, in hierdie geval deur die verwydering van die advertensieborde.
Dit werk op dieselfde beginsel as plakkers, wat onwettig ‘n area bewoon, verwyder sou word van hul grond of wat ‘n dief se besittings teruggeneem word deur die oorspronklike eienaar. In beide gevalle moet hofaansoeke gebring word om die “verkeerde prosesse” om te keer.
In die aansoek wat gebring is, word die Munisipaliteit twee weke gegee om te reageer. Indien geen reaksie binne die twee weke van die Munisipaliteit ontvang word nie of daar nie genoegsame gronde vir arbitrasie gelewer word nie, sal ‘n tussentydse bevel van krag word. Hiervolgens sal die Munisipaliteit die verwydering van borde moet staak en die borde wat uitgehaal is, moet terugplaas.
By volgende vergaderings is daar besluit om aan adverteerders groter mate van individualiteit toe te laat en dat die proses eerder deur die Munisipaliteit gereguleer behoort te word en dat huur dus aan die Munisipaliteit betaalbaar sal wees. Daar bestaan egter kommer oor die bestaande infrastruktuur en kapasiteit van die munisipaliteit om die proses te hanteer.
By ‘n opvolgende vergadering is daar goeie vordering gemaak deur die komitee oor die vasstel van spesifikasies vir die verskillende soorte borde, en die plekke waar die advertensies toegelaat sal word. Daar sal onderskei word tussen borde wat inligting verskaf, rigting aandui ens. Voorbeelde hiervan sal later in die pers verskyn.
Om die proses te verhaas, is daar besluit dat skriftelike aansoeke vir advertensieborde nou reeds gerig kan word aan die kantoor van Beskermingsdienste by die Munisipaliteit. Die verantwoordelike persoon is mnr Johnny Motaung. Aansoeke moet vergesel wees van die besigheid se kontakbesonderhede, asook besonderhede oor die aard van die advertensie en in watter area die besigheid geleë is soos Rooiberg, Leeupoort, Kromdraai, Northam of Thabazimbi. Die presiese posisie sal egter deur regulasie bepaal word.
‘n Interessante brokkie inligting wat by die vergadering na vore gekom het, is dat die Munisipaliteit selfs beheer kan uitoefen (volgens bestaande ordonnansies) oor die advertering van besighede binne hul eie persele aan die buitekant van hul geboue.
Tans word die advertensieprosedures nog gereguleer in terme van munisipale ordonnansies van 1977. Daar word egter beoog om die munisipale wette te wysig volgens die riglyne soos tans deur die werkkomitee opgestel word. Hierdie proses mag egter baie lank neem.
Dit is die opinie van die werkkomitee, dat dit slegs geslaag sal wees as die samewerking van almal verkry word en almal die doel nastreef van ‘n netjiese, maar tog verbruikersvriendelike Thabazimbi en omgewing.

Buffels onder die loep by boeredag

Hennie Pauw
THABAZIMBI – ‘n Boeredag oor (hoofsaaklik) buffels word op 19 November op die plaas Bellevue in Koedoeskop aangebied. Verrigtinge begin om 10:00.
Die dag, wat deur die  Veeartseny-afdeling van die Departement Landbou op Thabazimbi gekoördineer word, se fokus is op die beheer oor die beweging van buffels binne en buite die Limpopo-provinsie. Daar sal ook aan buffelboere verduidelik word wat die toetsprosedures van buffels behels. Toetse wat op buffels uitgevoer word, sluit in dié vir TB, Brucelose, Corridorsiekte en Bek-en-klouseer.
Vir die opkomende boere sal daar ook algemene inligting verskaf word aangaande wildboerdery.
Drie sprekers tree op tydens die boeredag. Die hoofspreker is dr Chris Mabasa, wat bekend is as Bestuurder in Limpopo. Die ander twee sprekers is beide van Polokwane en sal praat oor wild en Nguni beeste.
Daar sal ook middagete voorsien word. Alle wildboere is baie welkom. Vir verdere inligting skakel die Dept Landbou in Thabazimbi by 014 777 1559 en vra vir Roy of Steven.

Posted in Agriculture0 Comments

Borgdag lok groot veld

THABAZIMBI – Die NG Kerk se geborgde gholfdag wat verlede Saterdag plaasgevind het was deur 78 spelers ondersteun. Dit was ‘n beterbal kompetisie met ‘n keuse bofhou. Twee besoekers, Corrie Sanders en Lieb Liebenberg teken 51 punte aan en is die wenners. Billy Pring en Bernie Gous was kort op hulle hakke tweede  met 50 punte. Drie pare eindig op 47 punte naamlik H Verster en G Niehaus; N Nieman en H Sauerman; Esmé Behrens en Chappies Behrens. Baie dankie aan al die organiseerders, borge en helpers wat gehelp het om die dag moontlik te maak.
Hierdie Saterdag, 31 Oktober, is dit weer die Laerskool Koedoeskop se borgdag. Hierdie dag is ook altyd ‘n groot geleentheid om van die baie pryse te wen. Vrydag 6 November is dit laaste Interaksie. Saterdag 7 November is dit die groot gholf en musiekfees wat aangebied word ten bate van die twee leerlinge van die plaaslike CVO Skool wat ‘n paar maande terug elk ‘n arm in ‘n busongeluk verloor het.
Die Waterberg Sages se afsluitings funksie is op Donderdag 12 November op Nylstroom. Die plaaslike Sages wil graag hul eie jaareind funksie hou en wel op Donderdag 19 November. Daar word beplan om so teen 10-uur af te slaan sodat die geduldige vrouens so teen 4-uur by hulle kan aansluit waarna almal lekker gaan eet en kuier.

Posted in Sport0 Comments

In die Bosveld is water ‘n groot probleem!

THABAZIMBI – Om effektief met gewasse te kan boer, moet daar genoegsame water beskikbaar wees. In die Bosveld is dit noodsaaklik dat jy teen die Krokodilrivier grens.  Nog ‘n noodsaaklikheid is dat jou water struktuur van so ‘n aard moet wees dat dit genoegsame water aan jou lande verskaf.
Ongeveer 36 km vanaf Thabazimbi is daar ‘n oplossing. Hierdie 80ha plaas is goed ontwikkeld om die nodige water aan die nodige lande te verskaf. Elf boorgate en ‘n keerwal in die rivier sorg dat die water opgedam word en deur ‘n ingewikkelde pompstelsel aan ‘n 8 duim moederlyn voorsien word.
‘n Groot plaaswoning met reuse lapa en jacuzzi waar mens die warm somerdae rustig en koel kan deurbring. ‘n Stoor en staal struktuur voltooi die infrastuktuur van hierdie plaas.
50 ha is onder besproeiing waarvan 17 ha onder spilpunt is en ongeveer 30 ha is onder drupbesproeiing.
As jy vooruit wil boer, en nie wil sukkel nie, is hierdie die oplossing vir jou. Kontak ERA by 014 772 2628/ 087 941 2122 om nie hierdie plaas te mis nie.

Councillor dies in head-on collision

Hennie Pauw
AMANDELBULT – The Thabazimbi Municipal Councillor representing Smashblock, Masebaetseng Anna Makola (50), was killed in a head-on collision on Thursday 22 October.
According to the Northam police, little could be deducted from the accident scene as to what had transpired. The accident occurred at 19:45 on Thursday, about 10km north of Northam near the Amandelbult turn-off.
Makola was alone in her vehicle and the second car, a VW Golf, was occupied by three students travelling between Potchefstroom and Thabazimbi. All three students were taken to Peglarey Hospital in Rustenburg. Two have sustained serious injuries and one is in a critical condition. Their names were withheld.
As a matter of standard procedure, a case of culpable homicide is being investigated.
An invitation to attend the Memorial and Funeral Service of Makola was extended to community members by the mayor, Naledi Matlou. The memorial service was held on Thursday afternoon at the Smashblock Sportsground. The funeral service is scheduled for Saturday 31 October at 07:00 in Northam.
Makola leaves her husband Isaac Makobatlou, and children Aron, Sina, Alfred, Lucas and Johannes. She also leaves her parents, Aron and Sina Makola.

Legae la Bona Crèche up and running

Hennie Pauw
MAKOPPA – Altogether 15 preschoolers have joined the Legae la Bona Crèche, situated on the property of Roux Engineering, which is now up and running five days a week.
Legae la Bona is a charity organization which supports and uplifts the farm working community in the Makoppa region. It is mostly privately funded.
For the crèche, a container is used as a class room and has been adapted to specifications.
The two teachers responsible for the youngsters’ early training are Esther Laka and Thabiso Mathlodi. Esther is a volunteer. The children are taught songs, bible and other stories, play organized games, colour in and draw. They are also taught to count.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Potjiekoskompetisie Dewside beer Miswolke oor Thabazimbi SDC12115 Thabazimbi Vloed 38.gif Potjiekoskompetisie Thabazimbi Vloed 21.gif Thabazimbi Vloed 10.gif 4x4

Weather Forecast

May 18, 2012, 3:29 am
Clear
Clear
9°C
real feel: 7°C
humidity: 39%
wind speed: 1 m/s NW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 
Archives

October 2009
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools