Categorized | General

Senior burgers vra uitkoms

Vir menige Bosveld-oord inwoner, is nog ‘n luukse, naamlik die onafhanklikheid om self na die Thabazimbi Sakesentrum te stap ook nou iets van die verlede nadat die bruggie oor die spruit wat ‘n gerieflike kortpad dorp toe gebied het, se uitloop langs ‘n ry sakepersele toegebou is. Die inwoners van Bosveld-oord word nou genoodsaak om met Steenbokstraat af te stap, in Elandstraat in en daarna links te draai in Vanderbijlstraat, amper ‘n kilometer verder as wat dit normaalweg sou wees. Enigiemand of besigheidsinstansie wie die senior burgers kan uithelp met ‘n vervoersisteem, sal ‘n groot verskil in hul lewens maak.

One Response to “Senior burgers vra uitkoms”

  1. Leatitia Herbst says:

    Ek is bestuurder by ‘n tehuis vir
    bejaardes in die karoo met die dorp se naam Loxton. Ek soek instansies besigheidsmense,assuransie maatskappye wat ons kan help om kamers te bou vir bejaardes – ons het groot grond hier by ons Tehuis. Skakel my 053 381 3130 of selfoon 078 281 0135

Trackbacks/Pingbacks


Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Thabazimbi skole Jag Kudu Quad Run Kransberge Thabazimbi Vloed 33.gif Lugvertonings Golf Bungee Rocket by Thabazimbi Expo Thabazimbi Vloed 21.gif

Weather Forecast

February 8, 2012, 9:38 am
Sunny
Sunny
26°C
real feel: 29°C
humidity: 58%
wind speed: 0 m/s ESE
sunrise: 5:52
sunset: 18:57
Forecast February 8, 2012
day
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
32°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 3 m/s
Forecast February 9, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
32°C
wind speed: 2 m/s N
wind gusts: 3 m/s
More forecast...
 

Archives

 

September 2009
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools