Categorized | General

Koppie vir KANSA, met ouderdomsbeperking

THABAZIMBI – ‘n Koppie vir Kansa funksie word beplan te Ou Tante Koba-koffiewinkel vir Woensdag 21 Oktober om 10:30, ten bate van Kansa.
Kaartjies teen R60 per persoon is beskikbaar en sluit ‘n praatjie in deur seksuoloog, Tryna Verwey genaamd, “Sit die Hula terug in jou sekslewe”.
‘n Verdere poging om fondse in te samel vir Kansa, behels die uitloot van kaartjies teen R20 ‘n kaartjie vir een van die bekende kunstenaar, Trudie Sawer, se skilderye. Hierdie skildery is by Medhof Apteek te besigtig, waar die kaartjies aangekoop kan word.
Skakel Debbie Viljoen by 079 529 3778 of Lize Momberg by 082 520 8455 vir verdere navrae of vir kaartjie besprekings vir die Koppie vir Kansa funksie, slegs ‘n beperkte aantal kaartjies is beskikbaar.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Natuur Thabazimbi Vloed 36.gif           Kransberge                     4x4 Jeep op Bakkerspas Wit leeus Potjiekoskompetisie Thabazimbi Vloed 16.gif Marakele 4x4 Eco

Weather Forecast

February 8, 2012, 10:23 am
Sunny
Sunny
26°C
real feel: 29°C
humidity: 58%
wind speed: 0 m/s ESE
sunrise: 5:52
sunset: 18:57
Forecast February 8, 2012
day
Partly sunny with thundershowers
Partly sunny with thundershowers
32°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 3 m/s
Forecast February 9, 2012
day
Intermittent clouds
Intermittent clouds
32°C
wind speed: 2 m/s N
wind gusts: 3 m/s
More forecast...
 

Archives

 

September 2009
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools