Amor Vittone

Amor Vittone

Amor Vittone

Amor Vittone het op Vrydagaand 24 Augustus die inwoners van Thabazimbi op hul voete gehad met haar passievolle “Voluit” vertoning. Op die foto is die organiseerders, Anherie Elhers, Edward Strick van Ysterberg Kelders en Chrisna Brits saam met die verruklike Amor.