Thaba presteer met super-12

THABAZIMBI – Vier leerlinge, Eliza Coetzee, Jacoline Jacobs, Carmen Vorster en Annerie Senekal van Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek aan die Super 12 Bybelvasvrakompetisie deelgeneem. Hierdie Bybelvasvra kompetisie het plaasgevind op Saterdag 18 Augustus te Springs en Thaba presteer met super-12 daar was 15 skole wat aan hierdie gedugte kompetisie deelgeneem het. Laerskool Thabazimbi het in die 5de plek geëindig en dit was goeie voor- bereiding vir eerskomende Saterdag se deelname aan die tweede uitdunrondte van die Rapportryers se Bybelvasvra- kompetisie.