Archive | June, 2007

Koedoeskop fees ‘n lekker kuierfees

Vrydag het afgeskop met gaskunstenaars, lekker eet en ‘n teetuin. Vars wildsvleis was te koop en so tussen deur was daar lekker saam gesing met die kunstenaars. Continue Reading

Posted in Entertainment0 Comments

Staproetes in die omgewing

Diegene wat met Jan Tuisbly se karretjie ry hierdie vakansie, kan gerus ‘n dag afstaan en ‘n heerlik staptoer onderneem. Limpopo spog met verskeie roetes wat strek van sowat ‘n uur tot ‘n paar dae. Continue Reading

Posted in Entertainment3 Comments

Winter water-loslating

THABAZIMBI – Die Krokodilrivier-wes Besproeiingsraad het pas hul winter en vroeë somer water-loslating vir 2007 bekend gemaak. Op Saterdag 30 Junie word die damme toegemaak. Continue Reading

Posted in General0 Comments

A little learning can save little lives

It’s cruel enough to imagine a child dying of a disease. Infinitely worse is the thought of a child dying without being treated for the cause. Yet that’s exactly what will happen to a thousand South African youngsters this year as they fall victim to cancer. Continue Reading

Posted in Health0 Comments

Polokwane to gear up for municipal skills course to improve

Municipal officials in Polokwane will be given the leading advantage to participate in a specially designed municipal skills programme to increase skills competencies at local government level, which will be funded by local government if participants are municipal officials. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Motorwassers: Groot probleem

THABAZIMBI – ‘n Aantal jeugdige motorwassers wat oor die afgelope paar maande die dorp begin infiltreer het, is besig om ‘n groot probleem en kopseer vir plaaslike besighede in die omgewing te word. Continue Reading

Posted in General0 Comments

SA vroue maak indruk by kongres in Finland

Die Wêreldbond van Plattelandse Vroue (WBPV) is tans besig met hul kongres in Turku, Finland. SA se eie Amphia Grobler is pas verkies as tessouriere van die reuse organisasie. Mev Ursula Goh van Oos Maleisië, wat ‘n paar jaar gelede in die Bosveld kom kuier het, is weer herkies as presidente. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Goeie kos en goeie diens in die hartklop van die Bosveld

THABAZIMBI – Die dorp Thabazimbi is reeds besig om uit sy nate uit te bars en is reeds bekend as een van die streek se grootste toerisme aanloklikhede. Daar is dus gedurig ‘n nuwe lodge of gastehuis wat sy deure open en sy vriendelikheid aan hierdie mense openbaar. Continue Reading

Posted in Entertainment1 Comment

Bosveldkarnaval vanjaar rooiwarm

SWARTWATER – Die Bosveldkarnaval op Swartwater is vir die afgelope paar jaar al ‘n witwarm pretdag vir die hele gesin. 23 Junie beloof om vanjaar ‘n volkleur Karnavaldag te wees met die bekende groep, NaviRedd wat die winterkoue gaan verdryf. Plaaslike talent kry ook ‘n geleentheid. Continue Reading

Posted in Entertainment0 Comments

Klop duur brandstof rekening

In ‘n persverklaring het die voorsitter van TLU SA Noord, Dries Joubert, gesê die maak van eko-vriendelike biodiesel is ‘n wenresep om ‘n duur brandstofrekening te klop – en uit te klop. Volgens hom gaan die verhoogde rentekoerse die landbou swaar tref. Verskeie rampe het die boere die afgelope paar maande getref. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

4x4 Euro Chopper SDC12126 SDC12098 Harvard formasie Dewside beer Paragliding Kumba Nationals Thabazimbi Vloed 4.gif Thabazimbi

Weather Forecast

May 18, 2012, 2:12 am
Clear
Clear
7°C
real feel: 7°C
humidity: 45%
wind speed: 1 m/s NW
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s NW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

June 2007
M T W T F S S
« May   Jul »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools