Posted on 28 May 2007.
Vir die derde agtereenvolgende jaar het die Boskos Champs as wenners uitgetree na afloop van Die Kwêvoël Wildspotjiekoskompetisie wat Saterdag as deel van die Thabazimbi Expo aangebied is. Hulle ontvang ook die prys vir die beste nagereg. Continue Reading
Posted in General
Posted on 28 May 2007.
Die Thabazimbi Expo het vanjaar bewys dit het sy kinderskoene ontgroei en almal het ‘n onvergeetlike, suksesvolle drie dae beleef. Volgens Tanya Veldman, Toerisme, Bemarking en Expo-koördineerder, het die Expo vanjaar hul stoutste verwagtinge oortref. Continue Reading
Posted in General