Archive | July 28th, 2005

Skouprogram het iets vir almal

THABAZIMBI – Die Landbouskou se program is vol opwinding en vermaak en beloof om iets te hê vir almal. Volgende Woensdagaand 3 Augustus word die veevertoners funksie reeds aangebied om al hierdie uitstallers te verwelkom. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Wees uilvriendelik

THABAZIMBI – Met die geweldige toename in ontbossing hier in die bosveld en langs die krokodilrivier, is die resultaat nou ‘n muisplaag. Die mens versteur die ekosisteem deur muise se natuurlike vyande, onder andere roofvoëls, te ontneem van hul natuurlike habitat. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Stil kranse getuig van gif in verkeerde hande

Bron: NTK Nuus, LimpopoAgric, Gerhard Verdoorn.

Sedert die vroegste tye is daar ‘n ongenaakbare stryd tussen die boer en roofdier. Ou jare was die praktyk om gif soos strignien in ‘n karkas te steek aanvaarbaar en ongelukkig het dit net skape, boere, jakkalse en rooikatte in byvoorbeeld die Karoo nagelaat. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Karate blink uit

THABAZIMBI – Bosveld Karate Akademie het weer goed presteer by die SA Kampioenskappe te Kimberley wat op 7 en 8 Julie plaasgevind het. Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

Tsunami alarm – geen golwe

‘n Kragtige aardbewing wat Indië se Nicobar Eiland en deel van Indonesië Sondag getref, en ‘n tsunami waarskuwing gebring het, het geen ongevalle of verwoesting gebring nie. Continue Reading

Posted in General1 Comment

HFM naelbyt rugby

THABAZIMBI – HFM se eerste rugbyspan het die afgelope Saterdag teen Volkskool, Potchefstroom te staan gekom in die eindstryd as die Noord Wes kampioene. Ten aanskoue van al die toeskouers is die span die arena in gelei deur Harley Davidson’s ondersteuners. Continue Reading

Posted in School News0 Comments

Laerskool “Gee Om”

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het weereens ‘n groot besending basiese middele en gebruiksgoedere weggestuur na die Abraham Kriel Kinderhuis op Nylstroom as deel van die “Ons gee om” projek. Continue Reading

Posted in School News0 Comments

Landbou-Idols sangkompetisie ‘n eerste

THABAZIMBI – Die Landbouskou bied vanjaar hul eerste “Idols” sangkompetisie op Saterdag, 6 Augustus aan. Alle voornemende sangers van 5 tot 19 jaar word genooi om aan hierdie kompetisie deel te neem. Continue Reading

Posted in General0 Comments

“Snow Queen en King” by vanjaar se skou

THABAZIMBI – Die Mnr en Mej Thabazimbi Skou se tema is vanjaar Snow Queen en King. Daar is besluit op ‘n tema wat die koue bietjie kan weghou en deelnemers mag warm jasse by hul uitrustings dra – vandaar die tema. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Braaivleis kompetisie al wyd bekend

THABAZIMBI – Die Bosveld Braaikompetisie wat Saterdag, 6 Augustus by die skou plaasvind, is al wyd bekend onder die bosveld inwoners. Deelnemers doen baie moeite met die voorbereiding van hul stalletjie en bale en tafels word reeds van vroegdag af aangery. Continue Reading

Posted in Entertainment0 Comments

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Marakele Oppikoppi Landbou 'n Band by die 2007 Thabazimbi Expo Elandskuil Krokodil Thabazimbi Vloed 26.gif Thabazimbi Vloed 46.gif Thabazimbi Vloed 19.gif Thabazimbi Vloed 25.gif

Weather Forecast

May 18, 2012, 2:07 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 8°C
humidity: 43%
wind speed: 1 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 0 m/s NNW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2005
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools