Archive | July 14th, 2005

Wes Voere se Corn Time wen Mogol Victrix Ludorum

ELLISRAS – Geskiedenis is gemaak by die afgelope Ellisras Bosveldfees waar die Mogol Skouspring hul eerste Sierspringvertoning aangebied het. Die organiseerder, Marle Pretorius, het ‘n goeie vertoning gelewer wat aan die streng Transvaal Horse Society (THS) standaarde voldoen. Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

Veiligheid in Suid-Afrika

Volgens die president van TLU-SA, Paul van der Walt grens die plaasaanvalle van die afgelope tyd aan terrorisme. Daar kan tereg gevra word wat die verskil is tussen ‘n bom wat ‘n gemeenskap soos in Londen ruk of destyds in Kerkstraat en die sinnelose doodmaak van ‘n plaasboer en sy afhanklikes. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Droogte oor jare eis sy tol

Sekere gebiede in Limpopo is besig om in ramp toestande in te beweeg as gevolg van die huidige droogte. Volgens TLU-SA Noordstreek is die huidige droogte die gevolg van sub-normale reënval die afgelope vier jaar. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Duisende rybewyse in Limpopo ongeldig

Meer as 11 000 rybewyse wat in die Limpopo Provinsie uitgereik is, is ongeldig en bestuurders sal moontlik om nuwe rybewyse moet aansoek doen. Dit volg na duisende motoriste briewe van die provinsiale verkeersdepartement ontvang het waarin hulle meegedeel is dat hul rybewyse gekanselleer gaan word. Continue Reading

Posted in General0 Comments

SAPD lid betrokke by veediefstal

‘n Plaasbestuurder se vrou het op ‘n openbare pad gery en ‘n twyfelagtige voorval waargeneem. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Limpopo munisipaliteite word reggeruk

Die Limpopo Provinsiale regering het pas aangekondig dat daar R8 miljoen bewillig is om Limpopo munisipalteite reg te ruk. ‘n Private maatskappy, Cyber Techonology, is volgens mnr Khuitse Diseko, woordvoerder van die departement van plaaslike regering en behuising, genader om te help met dié projek. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Spaar geld met Go-Banking

Pick ‘n Pay Go-Banking beloof om jou geld te bespaar deur hul minimum bankkostes – Go-Banking se bankkostes is van die laagste in dié bedryf. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Koppie vir Kansa

Kansa ontvang minimale staatstoelae en is afhanklik van skenkings, borge en hul eie fondsinsamelingsprojekte vir fondse die waardevolle werk wat hulle in die gemeenskap lewer. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Gholfnuus

THABAZIMBI – Die maandelikse Slagspel is verlede Saterdag gespeel en Derek Torlage wen met ‘n netto-telling van 68. Pieter Niemand (70), Pietie Terblanche, Jaco Prinsloo en Denis Dreyer (73) was die ander manne wat ook goeie gholf gespeel het. Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

Dowes in Argentinië

Leerders van die Transoranje Skool vir Dowes, Rian Swanepoel (Idols finalis) en Lois du Plessis (Pop Star finalis) het pas teruggekeer van ‘n baie suksesvolle konserttoer in Argentinië. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

             4x4 in die Kransberge naby Thabazimbi                  Dewside beer SDC12115 Wit leeus Thabazimbi Vloed 20.gif Elandskuil Krokodil Thabazimbi Vloed 47.gif Thabazimbi Vloed 37.gif Lugvertonings

Weather Forecast

May 18, 2012, 2:05 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 8°C
humidity: 43%
wind speed: 1 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 0 m/s NNW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

July 2005
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools