Archive | June, 2005

Bosveldfees begin vandag

ALLDAYS – Die gewilde Bosveldfees begin reeds vandag en eindig more, 2 Julie. Die skoolvakansie is reeds aan die gang en die kinders is uiters verveeld en die Bosveldfees bied ‘n opwindende afleiding vir oud en jonk. Continue Reading

Posted in Entertainment1 Comment

Jukskei bestuur verkies

THABAZIMBI – ‘n Vergadering wat na die SA Skolekampioenskappe gehou was met die ouers en juniors van die Noordelike Provinsie Jukskei, is die volgende persone gekies om op die bestuur te dien vir die 2005 seisoen: Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

SACRA Kampioenskappe

THABAZIMBI – Die SACRA (South African Combat Rifle Association) Kampioenskappe is vanaf 25 tot 30 April te Kaapstad aangebied. Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

Bosveldstreek weereens wenner by VLU-Noord kongres

VLU-Noord – Die VLU-Noord kongres het op 25 en 26 Mei te Weesgerus plaasgevind en Bosveldstreek, wat uit 12 takke bestaan, het weereens stof in die ander twee streke se oë geskop. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Blue Chip hokkiespan onoorwonne

THABAZIMBI – Die Blue Chip hokkiespan van Hoërskool Frikkie Meyer presteer hierdie seisoen besonder goed in die liga. Hulle wen al hul wedstryde as volg:
Brits 3-0; Hartbeespoort 2-0; Bergsig 9-0; Rustenburg Ou Hoër 2-0; Grenswag 3-0; Grenville 14-0 en Selly Park 6-0. Continue Reading

Posted in School News0 Comments

HFM hokkie presteer

THABAZIMBI – Drie van Hoërskool Frikkie Meyer se hokkiespanne het die afgelope tyd uitstekend gevaar in die Noordwes Provinsiale kwarteindstryd. Die O/14A span wen Klerksdorp Hoërskool in ‘n uitspeel, na hul 1-1 gelyk was teen die einde van die wedstryd. Continue Reading

Posted in School News0 Comments

Naelbyt rugbywedstryd teen Vaalwater

Jan Engelbrecht

THABAZIMBI – Thaba se eerste- en tweedespanne het albei Vrydag teen Vaalwater gewen, maar selfs die getrouste ondersteuner van Thaba se vingernaels lê aan flarde by hulle voete. Veral die eerstespan wedstryd was ‘n riller. Continue Reading

Posted in Sport0 Comments

Klopjag by die Landbouskou

THABAZIMBI – Die reeds bekende Klopjag musiekgroep, tree eersdaags by die Landbouskou op. Hulle tree Vrydagaand 5 Augustus op in ‘n twee en ‘n half uur vertoning. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Pendoring nou oop vir alle SA tale

Alle inheemse tale van Suid-Afrika kan nou deelneem aan die Pendoringreklamewedstryd! ‘n Splinternuwe kategorie is pas geloods in samewerking met CAFÉ, (Communication and advertising forum for empowerment) waar die fokus op alle inheemse tale is, met die uitsondering van Afrikaans. Continue Reading

Posted in Entertainment0 Comments

Laaste kans vir die 4×4 Familie van die Jaar

Gesinne wat vir die “LA Sport 4×4 Family of the Year” kompetisie , waar ‘n ten volle toegeruste Nissan Hardbody 2.4 4×4 dubbelkajuit saam met ‘n Conqueror veld sleepwaentjie gewen kan word, wil inskryf, het tyd tot die einde van Junie 2005 om dit te doen. Continue Reading

Posted in General0 Comments

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Jeep op Bakkerspas Marakele 4x4 Eco Thabazimbi Vloed 25.gif Golf Cropsray Visvang Lugvertonings SDC12127 Thabazimbi Vloed 21.gif

Weather Forecast

May 18, 2012, 2:04 am
Clear
Clear
8°C
real feel: 8°C
humidity: 43%
wind speed: 1 m/s N
sunrise: 6:40
sunset: 17:33
Forecast May 18, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 1 m/s WNW
wind gusts: 2 m/s
Forecast May 19, 2012
day
Sunny
Sunny
26°C
wind speed: 0 m/s NNW
wind gusts: 2 m/s
More forecast...
 

Archives

 

June 2005
M T W T F S S
« May   Jul »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Site protected by VNetPublishing.Com Web Security Tools