Featured Stories
Ertstrokke Brandopleiding Thabazimbi Underwater Club Rooiberg water Xtreme Adventures
 
Ertstrokke

Ertstrokke pla motoriste

THABAZIMBI – Kort na die dood van twee jongmense naby die Meyermyn twee weke gelede, het heelwat motoriste gekla oor die ertsvragmotors wat die R510 by die ingang na die myn geparkeer en gevare vir die motoriste inhou. Ertsdraers parkeer reeds die vorige aand en vroeg soggens, soms aan weerskante op die padskouer van die [...]

Brandopleiding

Kursus in brandbestryding vir plaaswerkers

NORTHAM – Meer as 30 mense het die eerste basiese brandbestrydingskursus, wat ontwikkel is op aanbeveling van die Thabazimbiese Brandbeskermingsvereniging, by Kameelpoort op 4 Augustus bygewoon. Die hooffokus van die kursus is die doeltreffende gebruik van basiese toerusting vir die bestryding van brande, die minimum veiligheidstoerusting vir elke persoon en persoonlike veiligheid. Na die teorie [...]

Thabazimbi Underwater Club

32 divers at Sodwana

THABAZIMBI – The Thabazimbi Underwater Club went on a trip to Sodwana Bay  during August’s long weekend for fabulous fun in the sun and of course, diving. The weekend turned out great and all the oceans’ creatures came out to play with sightings of whale sharks, dolphins and countless small creatures under the water. Several [...]

Rooiberg water

Werk op Rooiberg waterpyplyn vorder

ROOIBERG – Daar word fluks vordering gemaak met die afrondingswerk op die Rooiberg pyplyn. Inwoners van Rooiberg is vol hoop dat hulle uiteindelik, na daar sowat 5 jaar gelede met die eerste fase van die pyplyn begin is, sal water kry van boorgate in die Sandriviervallei, sowat 25 km van Rooiberg. Baie het verkeerd gegaan [...]

Xtreme Adventures

Thabazimbi gestremdes bult hul spiere

THABAZIMBI – ‘n Nie-winsgewende organisasie vir gestremdes in Thabazimbi, naamlik Xtreme Adventures, is onlangs gestig met die oog daarop om gestremdes ‘n stem te gee in die dorp en sport onder hulle te bevorder. Met Loslitdag (wat nasionaal ontstaan het vir bewusmaking van persone met liggaamlike gestremdhede) op 3 September in aantog, borrel die komitee [...]

Week 35 – 27 August 2010

Week 35 – 27 August 2010

27 August 2010

Read the full story

Posted in Download0 Comments

Hondsdolheid inentings datums

27 August 2010

THABAZIMBI – Dit is weer tyd vir die jaarlikse hondsdolheid inentings in Thabazimbi. Een en twintig gevalle van die gevreesde siekte het in 2004 in die Provinsie voorgekom. ‘n Ernstige uitbreek van die siekte kom tans in die Noordelike deel van die Provinsie voor, met 16 positiewe gevalle onder diere in twee maande en sewe [...]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Bosluise van die Noordelike Provinsie

27 August 2010

In die Noordelike Provinsie is daar heelwat bosluis uitdagings. Naas bloubosluise, is daar veral bruinoorbosluise, bontpootbosluise, en bontbosluise wat van ekonomiese en veeartsenykundige belang is. Hierdie bosluise word in 1-gasheer, 2-gasheer en 3-gasheerbosluise opgedeel met vreeslike name wat aan elkeen gegee sal word. Een van die boere in die Naboomspruit se omgewing wat deel van [...]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Gang kills rhinos in hail of gunfire

27 August 2010

VAALWATER – While Rhino poachers in recent months operating mainly from helicopters in the Waterberg area, the latest incident involved a heavily armed gang operating more like robbers than poachers when they killed two rhino in a hail of automatic rifle fire, on a private game farm near Vaalwater on Monday. One member of the [...]

Read the full story

Posted in Nature0 Comments

Wat doen jy op Loslitdag?

27 August 2010

THABAZIMBI – Loslitdag, die dag wat landwyd daarop gemik is om mense meer bewus te maak van die lot van gestremdes, gaan vanjaar nie ongesiens in Thabazimbi verby nie. Loslitdag, wat plaasvind op Vrydag 3 September, is ook bekend daarvoor dat werkendes anders aantrek werk toe. Vanjaar het daar egter ‘n hele paar mense ingestem [...]

Read the full story

Posted in General0 Comments

Landloop atlete

Laerskool Thabazimbi atlete presteer

27 August 2010

THABAZIMBI – Leerders van Laerskool Thabazimbi het op verskeie gebiede die afgelope tyd presteer. Hier volg die uitslae op sportgebied: Landloop:  Nege atlete van Laerskool Thabazimbi het gekwalifiseer vir Provinsiale kleure tydens die Provinsiale Kampioenskappe te Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Pietersburg op 14 Augustus 2010. Die Suid-Afrikaanse kampioenskappe sal op 11 September by [...]

Read the full story

Posted in School News0 Comments

o/8 span

Jonges swaai die kolwe

27 August 2010

KOEDOESKOP – ‘n Kriekettoernooi vir jong krieketspelers waaraan Laerskole Koedoeskop, Vanwykskraal, Dwaalboom, Platina, Bosveld en Laerskool Thabazimbi deelgeneem het, het Saterdag 21 Augustus by Laerskool Koedoeskop plaasgevind. Spanne, met meisies en seuns krieketspelers, het op sowat 6 mini-velde teen mekaar meegeding om te sien wie die meeste lopies kan maak en die minste paaltjies verloor.

Read the full story

Posted in School News0 Comments

Vastrap Boere Orkes

Boeremusiekgilde, Leeupoort-tak hou musiekfees volgende naweek

27 August 2010

LEEUPOORT – Volgende naweek, 3-5 September, word daar weer groot makietie gehou wanneer ‘n verwagte 2000 mense gaan saamtrek om die bestaan van boeremusiek te vier. Die Boeremusiekgilde is gemoeid met die uitbouing van Boeremusiek in al sy vorme en dien as ‘n klankbord vir musikante om hulle te help om geleenthede te vind waar [...]

Read the full story

Posted in Entertainment0 Comments

Platina Spesialiste Klub

27 August 2010

Die afgelope naweek was dit die Derby wedvlug vanaf Hopetown gewees, en met ‘n kopwind van voor was dit ‘n harde wedvlug gewees. Baie geluk aan M&M Hokke van Bosveld wat die Derby wen en Eagle Flight A van Brits wat die Ope 3 wedvlug wen. Die middelpad en Jaaroud wedvlugte is nou verby en [...]

Read the full story

Posted in Sport0 Comments

Thabazimbi Spesialiste Klub

27 August 2010

Eers wil die klub vir AD Erasmus en seun baie geluk wens met die wen van die Kampioen Jong duiwe wedvlug. Die naweek was die wedvlug vanaf Derby en die uitslae is so volg: Albert Vorster: 1, 8, 13, 15, 21, 24, 27 N&B Oelofse: 2, 14, 19 AD Erasmus en Seun: 3, 4, 5 [...]

Read the full story

Posted in Sport0 Comments

Currently Playing...

24 seconds in Thabazimbi

Added on 21 July 2010

View More Videos

Download Die Kwêvoël

Become a fan on Facebook

Die Kwêvoël on Facebook

Gallery

Paragliding Kumba Nationals Cropsray Thabazimbi Vloed 17.gif Miswolke oor Thabazimbi Thabazimbi skole Walter Neser miswolke_thabazimbi Bungee Rocket by Thabazimbi Expo Thabazimbi Vloed 34.gif

Archives

 

September 2010
M T W T F S S
« Aug    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930